Onderhoud met Dr.Dan Roodt

Dr. Dan Roodt het laastweek vertrek na Europa waar hy en sy kolega  ongeveer 5 lande se mense-regte groepe, politisie en organisasies besoek  het om aandag te vestig op die Afrikaner se stryd in Suid Afrika. As n skrywer, het hy nie daarop uit gegaan om n aktivis te word nie; “Ongeveer 12-13jaar gelede het ek rondom die taal kwesie agter gekom dat  daar  n gewesinlike problem was met die huidige grondwet van Suid Afrika, wat ons nie genoegsame beskerming en gelykheid voor die reg bied nie. En soos wat die tyd verby gegaan het, het dit al hoe duideliker geword dat die huidige stelsel in Suid Afrika ,

glad nie aangepas is om die etniese en kulturele en taalkundige diversieteit van die land te hanteer nie. Naturlik het die geweld situasie en gewelds misdaad heeltemal hand uitgeruk, in so n mate dat baie mense en ek is geneig om met hul saam te stem, praat van  n volks moord vandag in Suid Afrika , en n volks moord in wording. Ons is in die begin fase van n etniese konflik en iets moet werkliks daaraan gedoen word om dit aan n einde te bring ”.

Die doel van PRAAG se besoek aan Europa, was om eensuids die aandag te vestig op die geweldige probleem met onveiligheid, geweld en ook etniese diskriminasie teen blankes en Afrikaners in Suid Afrika.

Hulle het ook kontak gemaak en vriendskappe gevorm met aktiviste en groepe wat reeds betrokke is met die saak en wat bewus is van ons situase as blankes in Suid Afrika. Hulle het ook die moontlikhede van buite landse ondersteuning ondersoek  wat hul kan verkry deur derde partye buite Suid Afrika se grense.

My persoonlike facebook : http://www.facebook.com/rozanne.meyer

14 thoughts on “Onderhoud met Dr.Dan Roodt

  1. Willie

    Roz ek wil jou bedank vir wat jy vir die wêreld wys van die wit man in Suid-Afrika. Dan Roodt dankie vir alles wat jy doen, ek verwys soveel as moontlik mense na jou Praag blad vir ondersteuning. Kom ons doen dit.
    My GOD
    My volk
    My land Suid Afrika

  2. look,my little laaadeee…you are real afrikaners with no brains since you have nothing to put on the table as to what your objectives and desired goals are and you`re talking yourself into a corner by talking genocide but its text is crime insinuating that you associate blacks with crime.

  3. Jakes

    @TIM MALEMA. Luckily for us, you are within that minority that has the mentality of a fly..you keep sticking yourself to pages like these for absolutely NO sensable reason but to show the world how much you hate whites. Touché, get over yourself. This is not exactly the right page to seek the kind of attention you want so rather leave, before pest controll removes you.

  4. contrary to your pukish and puerile bile jakes i`m not going to popularise myself here by talking about myself but issues like your third force.

    I`m just thinking of those intellectuals,academics,scientists,engineers,legal gurus,corporates and clergy who know me will they buttress your kidding views about me and the answer is nooo!

    M

  5. #
    #

    Tim

    June 8, 2010

    contrary to your pukish and puerile bile jakes i`m not going to popularise myself here by talking about myself but issues like your third force.

    I`m just thinking of those intellectuals,academics,scientists,engineers,legal gurus,corporates and clergy who know me will they buttress your kidding views about me and the answer is nooo!

    my fucking struggle has always been defensive against you offensive so don`t twist things to put yourself in an angel shoe and me a villain shoe.you are bent on denying me opportunities and benefits and freedoms and constitutional rights while you enjoy the lengths of thios country and this is your offensive which i`m prepared to fight it to the end!don`t ever again compare me to the one you`re doing above since i was never made fmous and rich by no-one but have been a lone rnger fighting inequalities,inhumanities and injustices.For as long as these are eluding me its a luta continua!!

    were you ever bitten b th revolutionary worm???

  6. Jurie Wessels

    Ek sal net graag wil weet waarom Daan Roodt die land uit is voordat hy weermag toe is? Waarom het hy in die Afrikaner se kritieke tyd gevlug? Hy kon sy mede Boere hier nie bystaan in hulle stryd vir wat die politieke verraaiers net so sonder skoot of trots oorhandig het nie, nou wil hy n held wees, maar sy hart, is dit werklik hier saam met ons in die stryd wat ons voer???? Nou dat gedane sake geen keer het nie wil hy n held probeer wees, onthou Daan Roodt het geld om hom uit verknorsings te kan koop, die gemiddelde man op straat in die God verlate Suid Afrika sukkel, deur mense soos hy en deKlerk wat ons verraai het

  7. Jurie Wessels

    hierdie tim vent se verstand is net so gedraai soos sy hare, ag shame, as dit nie vir die europeer was nie het hy nog in velle en kaalgat rondgeloop

  8. Gatvol

    I don’t think we should refer to Tim as a Malema figure but rather a “DELEMA”. Please good people stop arguing with this idiot whos spelling is like a grade ones. That should say a lot. Avoid making noise, do not argue with a fool!!! So, Tim Delema, now it’s game over for you so find something else to do. I suggest woodwork because that is very good occupational therapy for a disturbed anti social barbarian like yourself.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s