Afrikaner aan Zuma: Hou jou sielkundige tuiste

Pieter du Toit en Lizel Steenkamp se artikel, getiteld “Zuma aan Afrikaner: Dáár is jou tuiste”, wat op 17 Februarie in die Beeld verskyn het, het betrekking.

Jacob Zuma en die ANC maak ‘n groot fout as hulle dink dat Afrikaners tevrede gaan wees met ’n sg. “sielkundige tuiste” waar ons almal gelukkig en vry kan wees terwyl alle beskaafde norme en waardes om ons verkrummel.

Ek wonder wat die ANC gedurende die apartheidsjare sou sê as die NP-regering vir hulle aangeraai het om eerder ’n sielkundige tuiste te vind waar hulle die verkiesings kon oorheers en Suid-Afrika se rykdom kon plunder as om in opstand te kom teen die diskriminasie wat swart mense moes ervaar.

Die ANC-regime diskrimineer daagliks teen die Afrikaner en dit is net ’n kwessie van tyd voor dié groep ook in opstand gaan kom teen die tirannie wat hulle in die gesig moet staar. Plaasmoorde, geweldsmisdaad, werkloosheid, rasstellende aksie (AA), politiese polarisering, aanval op Afrikaanse moedertaalonderrig, grondhervorming, massa-korrupsie ens. dryf al hoe meer Afrikaners na republikeinse onafhanklikheid. Insgelyks sal ’n Afrikaner Republiek oor sy eie fisiese grense beskik wat niks met Zuma se sielkundige of denkbeeldige heimat uit te waai het nie.

Dalk moet Zuma en sy hofnar, nl. Malema, gerus weer ’n besoek aan Orania gaan aflê en sien hoe Afrikaners daadwerklik besig is om hul vryheid te herstel. Duidelik het nie een van die twee genoeg opgelet toe hulle die Afrikanertuiste onlangs besoek het nie.

’n Kristalhelder teken van ’n mislukte staat is wanneer die regering nie die land se grondwet ken of verstaan nie. Artikel 235 stel dit pertinent dat enige taal- en kultuurgemeenskap, soos die Afrikaner, die reg tot selfbeskikking binne ’n territoriale entiteit het. Nêrens in die grondwet word daar verwys na ‘n sielkundige tuiste nie.

Zuma het verder benadruk dat die Afrikaner nie ‘n eie grondgebied, soos Orania, mag afbaken nie. Dit is blatante minagting vir die Afrikaner se grondwetlike reg op selfbeskikking en as Zuma vir een oomblik glo dat Afrikaners gaan aanvaar dat ons net ’n “sielkundige tuiste” binne die ANC se benarde swart reënboognasie kan hê dan het hy en sy regime ‘n groot verrassing wat vir hulle wag.

Oor een ding tref Zuma wel die kol: die Afrikaner het ’n bydrae gelewer tot die ontwikkeling van Suid-Afrika. Inteendeel, die Afrikaner onder leiding van dr. H.F. Verwoerd het die Republiek van Suid-Afrika gestig en dié land kortliks daarna bestuur tot die mees ontwikkelde staat in Afrika. Vandag is dit nie meer die Afrikaner se land nie en meeste van ons het nou al vrede gemaak daarmee. Nietemin, ons het wel die vermoë om ’n staat van die grond af op te bou. Die Afrikaner se voorvaders het dit deur die eeu deeglik bewys en ons bewys dit tans weer vanuit Orania.

Sterkte Zuma. Hou maar jou sielkundige tuiste want ons is heelwat beter daartoe in staat om onsself in ons eie republiek te regeer as die voorbeeld wat jy en jou party oor die afgelope 17 jaar in die Nuwe Suid-Afrika vir ons gewys het!

Klik op Beeld om die onderhoud met Pres.Zuma te lees.

6 gedagtes oor “Afrikaner aan Zuma: Hou jou sielkundige tuiste

  1. theo

    Own up vir wat? Omdat ons die land opgebou,getem en beskaafd gemaak het, vir julle huise,skole en hospitale en tuislande gegee het! Waar is die “suffering” ? Julle of eerder die meerderheid van julle het die beste gelewe onder apartheid! Kyk die gemors wat in die land aangaan,totaal wetteloos-maar dit is mos wanneer julle op julle gelukkigste is! Ek wens daar was ‘n oorlog tussen ons en julle en nie oorgawe deur daai slapgat de Klerk nie,dan sou ons ‘n ding gesien het! Julle kon nie eens Lesotho inval nie wat nog van teen ons veg! Lyk my die gees van Nongqause loop nog rond! Ons sien wat julle Staliniste (Mandela en Zuma) aanvang, al die stakings het ‘n doel, om die witman se winste so af te breek dat hy naderhand boedel oorgee en julle sy besigheid kan oorneem, so-ook die plaasmoorde,fyn politiek agter alles, die revolusie is mos nog nie verby nie-moorons,laat ons pad gee van die plase af sodat die regering dit kan oorneem en vir die massasgee,het julle nie by Zimbabwe geleer nie,kyk hoe lyk daai land,maar julle hou mops van ‘n gemors! Julle bels ons ook so dat ons ook ons besighede en plase sal moet opgee, maar jy ken die ware boere sleg,pasop vir nog ‘n Bloedrivier, julee het Mandela en ons het God aan ons kant! Droom verder!

  2. Odette

    It is sad that the human race is responsible for its own downfall. Whilst studying horticulture one of our lecturers used to say that Nature is far above humankind, that we are at the bottom. I agree…..I was not part of apartheid and nor my children, democracy has now been implemented for +- 16/17 years. To all those black people running amock with a chip on their shoulder I would like to say – Build a bridge and get over yourself. The only way to have respect for any other living creature is to have self respect and morals. Cultures evolve as time goes on…..Having more than one sex partner is morally incorrect and clearly shows the youth that one should disrespect oneself and others. How can I as a Christian look up to any leader who does not know my God. Who does not sing praise to the Entity that gave him life? Look around Africa as a whole, clearly the chaos that reigns should indicate to us that the end is near and that all those who live far from God will live in chaos. The Boere who trekked over the mountains were God fearing people who despite their pitfalls still read the Bible every night and sang praise to God. Maybe we should sit down for once and look at ourselves to see how each of us as an individual can contribute to a steadfast and morally correct South Africa!

  3. theo

    Ja, jy bly seker in ‘n “voormalige” blanke area,jou kind is seker in ‘n wit skool en jou hoge Engels het jy by ons geleer,maar jy wil ons die see injae!!?, onthou maar Bloedrivier my boy,onthou maar baie goed…!!! Hoe vinniger die oorlog gebeur, hoe beter, hoe vinniger kan ons julle bloedsuiers uitwis en weer apartheid in die land instel en weer soos beskaafde mense lewe met julle barbare terug in julle lokasies en tuislande waar julle mekaar kan uitmoor en waar julle sal moet leer om vir julle self te sorg en nie die baas se geld te steel nie..!

  4. Tim, dit is tyd dat jy van my Blog afklim. Ek weet nie wat maak jy hier nie, jy word definitief nie verryk op opgehef nie, want hierdie blog gaan oor Afrikaners…Tog hang jy rond en werk almal net op.

    Mense, moet nie met hierdie volksvreemde praat nie, hy is net ’n irritasie en dra geensins iets positiefs tot enige gesprek by nie.

    Groete aan jul almal en hoop dat almal ’n ontspannende Paasnaweek sal he!

    1. theo

      Tim, gaan pla die meide in die lokasie, of gaan sit voor jou plakkershut en suip of gaan beroof iemand in die lokasie sodat jy uit ons pad gaan bly en wat maak ‘n rassis soos jy in elk geval met ‘n wit naam, hoekom noem jy jouself eerder nie mpundus nie!

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s