2 thoughts on “Vry Afrikaner in gesprek met Quintin Diederichs

  1. ebert

    Quintin,

    Carel (iv) het as student ‘n lied geskryf met die titel Vrye Afrikaners.

    Die lied is beskikbaar by die Orania Cantus Gilde. Ek dink dit sal vandag ‘n baie geskikte lied wees vir Vry Afrikaner. Die eerste strofe lui so:

    Ons is Vrye Afrikaners
    en ons strewe na iets anders
    na ‘n ryk en vol bestaan
    ons is trou, Jopie Fourie

    1. Dankie Ebert – ons het gisteraand saam met Carel-hulle gebraai toe vra ek hom om die liedjie te sing. Ek dink dis fantasties en stem saam dat dit ‘n baie geskikte lied vir Vry Afrikaner is!! Alhoewel Jopie Fourie in die lied verwys na hul studente huis, dink ek dat hierdie volksheld ‘n inspirasie vir enige vrye Afrikaner is. Sy beroemde opdrag aan die Britse vuurpeloton t.o.v. sy Afrikanerhart het onlangs ‘n herlewing in musiek en in die teater beleef en is iets waarmee alle vrye Afrikaners vandag heelhartig kan identifiseer.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

w

Connecting to %s