11 gedagtes oor “DA toi-toi teen Afrikanerselfbeskikking

  1. Mike

    Wie gee Ntuli die reg om te besluit aan wat ons kinders mag gewoond raak en wat nie. Sy is bekommerd oor Kleinfontein se kinders wat ander kulture moet leer ken maar sy praat niks van die DA se ondersteuning van BEE en RA nie. Sy gaan die DA stemme kos wat net goed kan wees vir ons.

  2. Andre de Kock

    Hierdie gaan die skietgoed wees waarmee die DA sy ondergang gaan bewerkstellig. Ek lees die kommentaar -en lewer lekker kommentaar op Nuus24-en die DA kry seer. Einlik nie die DA nie-hulle het altyd geweet waarmee hulle besig is-dis die DA ondersteuner wat seerkry-en sien wat aangaan.
    Almal skree Apartheid maar dis Artikel 12 en die Selfbeskikking regulasie wat ewe skielik in die kollig is. Net waarvoor ek ‘n week terug gepleit het.
    Hoop net die Kleinfontein manne hou hulle koppe bymekaar-veral wanneer dit kom by wie namens hulle met die pers praat-dit was al baie ons ondergang.

  3. Andre de Kock

    Ek hou van die feit dat die DA rassediskriminasie skree. Dit sal swart kiers na hule lok want hul lyk nou meer agressief. Dit gebeur nou wel ten koste van die Afrikaner-maar sal ook die koring van die kaf skei en Afrikaners voor ‘n keuse plaas waar hul lanklaas was: Deel van die DA-deel van die mengelmoes. Dis nie ‘n prentjie wat die DA van homself wou skilder onder die Afrikaners ‘n jaar voor die verkiesing nie. Kan nie wag dat daai afrikaanse DA antie aan my deur kom klop nie!

  4. Jurie Kotze

    Dit Bevestig maar net wat ons Afrikaners reeds geweet het, Bly weg van die lot af,dis net ‘n “dieet ANC” geen Afrikaner hoort daar nie,hoop julle oe het oopgegaan,diegene wie nog blind was en gehoop het hulle is ‘n Afrikaner vriendelike party.Hulle soek net jou stem!

  5. DA het nou bewys hoeveel hulle weet of omgee vir Afrikaners se kultuurregte. Die Koisan kry hul geboortegrong terug, die tradisionele monargieë word uit die staatskas onderhou, Zuma net sy Nkandla, maar omdat Afrikaners wit is, mag hulle nie kultuurregte of eie gemeenskappe hê nie.

  6. jkb1@xsinet.co.za

    Hierdie webwerf is tegnies ‘wragtag pragtag’.

    Kleinfontein het jubellend uit die media aanslag getree getuig die spoed waarmee die kommentare oor die berig verdwyn het – soos mis voor die son.
    met verwysing na Wynand se kosbare kernwaarheid en wysheid : Ons sal SA moet afleer soos wat ons dit aangeleer het : Elke volk definieer homself.

    Na die moord op Verwoerd het ons ‘n Tsafendas NP minderheidsdiktatuur gehad wat oorgegaan het in ‘n Mandella meerderheids diktatuur of te wel ‘n rampokkerstaat – Soortvan dieselfde poeding met ‘n ander giftige suur sous.

    Die oplossing is na 40 jaar steeds ‘n veel VOLKIGE demokrasie en nie ‘n veel RASSIGE DIKTATUUR nie.

    Waarmee Verwoerd besig was kan ons wat nie Mal Tsafendas aanbid nie nou mee aangaan en voltooi tot voordeel van al die volke van SA.

  7. Sara

    Baie snaaks daar was geen berig vandag or die insident in Rapport nie. Dit bewys net weer eens dat as DA mondstuk Hulle besef die besoek was ‘n flater aan hulle kant en ‘n plus vir Afrikaner selfbeskikking

    1. Mike

      Sara ek het ook doelbewus gaan soek in die koerante na drie gebeurtenisse die afgelope tyd wat ek as baie belangrik beskou; die volksraad se gesprek met die MRK, die buitelandse sending van Orania en die protes optog van die DA by Kleinfontein. Dit is opmerklik dat daar bittermin hieroor gepubliseer was so asof dit ‘n goed georganiseerde aksie vanf die DA en Naspers was, maar dat die DA seergekry in die proses is gewis.

  8. theo

    Dit wys jou maar net weer,daar is geen verskil tussen die DA en Anc nie! Hulle mag hulle eie lokasies hê, maar ons mag niks hê nie! Hoe seg hulle altyd, “stem reg, bly weg!”

  9. Bakkie Theron

    Beautiful, People of Kleinfontein! We salute you! You are right, to protect your own is your responsibility. Do what you have to do within the law, the same law that protect the blacks and the ANC are protecting you and us, how stupid their objectives sometimes are. I will follow your actions in the media, but know that you are not alone. There are more people with the same sentiments you have in this country than you know now, but you are on the right sideof the law, so keep this up. The liberal DA and Helen Zille should take notice and do their own liberal doings and leave the white people of Kleinfontein to do theirs. You are an exceptional example for all of us, everyone in this country that take their heritage and culture and their children’s future at heart. Good luck, and watch your back. We pray to God to bless you abundantly. Have faith.

  10. Die Britse eilande was onder Romeinse beheer en oorwegend deur Kelte bevolk, toe die Germaanse Angele en Saksers die eilande binnegeval het. Keltiese identiteit het slegs voortbestaan waar hulle in onherbergsame gedeeltes gekonsentreer het. In opvolgende eeue het Engeland genadelose militêre en kulturele veldtogte teen Wallis, Skotland en Ierland gevoer, maar weens demografie bestaan die Keltiese identiteite steeds.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s